Padhaikoes Uit Namibie - Van Wyk



Padhaikoes Uit Namibie - Van Wyk
2016 eerste uitgawe sagteband gedigte boek met 78 bladsye splinternuut. R46 posgeld in SA. Hierdie bundel, waarin Henri*tte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in 'n nuwe verwerking aan die leser voostel, is ge*nspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het. Henri*tte neem skerp waar en teken met vaste penstrepe. Sy neem die lesers op... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R145.00

loading...
Description
2016 eerste uitgawe sagteband gedigte boek met 78 bladsye splinternuut. R46 posgeld in SA. Hierdie bundel, waarin Henri*tte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in 'n nuwe verwerking aan die leser voostel, is ge*nspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het. Henri*tte neem skerp waar en teken met vaste penstrepe. Sy neem die lesers op 'n woordreis waarin hulle toe-o* die landskap kan ruik, proe en sien. Maar dis ook 'n geestelike reis waarin menige leser saam sal kan delf in diep menswees.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 04/07/2017 from BidorBuy for R145.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.