E-boek: Roepstem Van Die Horison Deur Johann Bacher Isbn: 978-1-920265-84-7



E-boek: Roepstem Van Die Horison Deur Johann Bacher Isbn: 978-1-920265-84-7
Roepstem van die Horison deur Johann Bacher
PDF E-Boek (Aflaaibaar)
230 BladsyeISBN: 978-1-920265-84-7'n Versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R49.99

loading...
Description
Roepstem van die Horison deur Johann Bacher
PDF E-Boek (Aflaaibaar)
230 BladsyeISBN: 978-1-920265-84-7'n Versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher
Roepstem van die Horison is 'n versameling ware jag- en natuurverhale uit die ondervindinge van Johann Bacher (1937 - 2007). Johann Bacher was 'n polisieman van beroep wat altyd na aan die natuur geleef het, maar voorts 'n besondere mens in die sin dat hy 'n uitstekende sportman was met Springbokkleure in amateurstoei en provinsiale kleure in stoei, boks, atletiek en swem, 'n gesinsman, natuurkenner, jagter van formaat, maar ook skrywer en digter. Hierdie boek bestaan nie net uit jagtersverhale nie, maar bevat ook 'n unieke jagtersfilosofie wat soos 'n goue draad deur die boek verweef is. Verder kleur die skrywer die wonder van die natuur en die skepping in met sy unieke skryfstyl en sorg hy dat sy liefde vir die Afrika-natuur ook by die leser sal aansteek. Die boek bevat vervolgens onontbeerlike praktiese veldwenke vir die jagter asook die natuurliefhebber.Kliek hier om 'n UITTREKSEL van die boek in PDF-formaat te besigtig of REGS-KLIEK om die uittreksel na jou rekenaar af te laai om daarop te lees*Hierdie e-boek word direk op bidorbuy verkoop deur die uitgewer, en bidorbuy is in besit van 'n magtigingsbrief van die uitgewer.NEEM ASB. KENNIS: Hierdie is 'n e-boek in PDF formaat en 'n skakel na 'n aflaaibare PDF e-boek word na jou ge- e-pos wanneer die betaling in ons rekening reflekteer. Laat asb. 48 uur toe vir elektroniese aflewering per e-pos, en onthou asb. om jou "junkmail folder" ook na te gaan. Hierdie PDF e-boek word nie na jou per CD gepos nie - jy gaan dit slegs per e-pos ontvang, of 'n web-skakel per e-pos ontvang sodat jy die e-boek van ons webwerf kan aflaai.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 04/07/2017 from BidorBuy for R49.99
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.