MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Boerseun Boer War Chris Schoeman 2010 Hard Cover Out Of Print New



Boerseun Boer War Chris Schoeman 2010 Hard Cover Out Of Print New
Boerseun, Chris Schoeman, 2010,  (Hard Cover, Out of Print, NEW) Boerseun Boerseun is die hartroerende ware verhaal van n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 18991902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R220.00

loading...
Description
Boerseun, Chris Schoeman, 2010,  (Hard Cover, Out of Print, NEW) Boerseun Boerseun is die hartroerende ware verhaal van n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 18991902. Wanneer die Engelse Charles du Preez en sy pa in hul skuilplek in die berge op hul Oos-Vrystaatse plaas opspoor, word die twee gevange geneem en in oop steenkooltrokke na Durban weggevoer. Van daar vertrek hulle op n angswekkende reis aan boord die SS Aurania na die krygsgevangenekampe Umballa en Solon in Indi*, waar Charles die jongste inwoner is. In Suid-Afrika word Charles se ma en die ander kinders, wat gevange geneem is terwyl hulle tydens lord Kitchener se verwoestende verskroeide aarde-veldtog vir die Kakies gevlug het, in die berugte Winburgkonsentrasiekamp ge*nterneer. In Boerseun, wat gegrond is op Charles se herinneringe wat hy later in sy lewe op skrif gestel het asook op belangrike mondelinge en dokument*re bronne onder meer n dagboek wat Charles se ma gedurende die oorlog gehou het word die Du Preez-gesin se oorlogservaringe nagespoor. Dit loop uit op Charles en sy pa se repatriasie na Suid-Afrika, waar die gesin herenig word en terugkeer na hul plaas wat in puin l* en waar hulle n nuwe begin moet maak. Hierdie boeiende, aangrypende en besonder insiggewende boek is n waardevolle toevoeging tot die geskiedenis van die Anglo-Boereoorlog.   Author: Chris SchoemanTitle: Boerseun  ISBN: 9781770221437  Format: Hardcover Release Date: November 2010 Imprint: Zebra Press Pages: 222  Also available in English from KAROOBOEKE/KAROOBOOKS
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 04/07/2017 from BidorBuy for R220.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.