MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Verstevlei - Jaco Fouche



Verstevlei - Jaco Fouche
 Verstevlei - Jaco Fouche - Human & Rousseau - 2013 - Sagteband."Soos n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van n uitsiglose bestaan in n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en stuurjonge is vir die bejaarde Bill Andrais, tot n kamer in Kaapstad en n kroeg in Bellville... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R95.00

loading...
Description
 Verstevlei - Jaco Fouche - Human & Rousseau - 2013 - Sagteband."Soos n Don Quijote van ouds dool Renier Proot deur die Suid-Afrikaanse landskap: van n uitsiglose bestaan in n woonstel in Vereeniging en Huis Genade waar sy suster Michelle opgeneem is, tot die plaas Verstevlei in die Boland waar hy hulp en stuurjonge is vir die bejaarde Bill Andrais, tot n kamer in Kaapstad en n kroeg in Bellville. Oral op Renier se pad is daar vreemde en vlugtige ontmoetings, en sy omswerwinge raak n ondersoek na identiteit, maar veral na die sin van die lewe. Jaco Fouch* se kenmerkende skryfstyl fyn gestem, suiwer, ironies, komies sorg vir n onvergeetlike verhaal. 

Met hierdie roman het Fouch* die derde prys verower in NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd, 2012. Lof van die beoordelaars: Verstevlei is n goed afgewerkte roman wat n mens verras met n onkonvensionele aanpak van bekende temas in die Afrikaanse literatuur. Louise Viljoen, en n Reis deur die hoogs sensitiewe gees van die ewige buitestander. Linda Rode"
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 04/07/2017 from BidorBuy for R95.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.