Bomrollers Anoniem 9780620522861



 Bomrollers Anoniem* Item is brand new, and in stock.* Item is a Book.* Bomrollers Anoniem is lekker leesstof en sal byval vind by a wye spektrum lesers wat in militere onderwerpe belangstel. Vir die geskiedenis geesdiftige bied die boek 'n interessante blik op die ontwikkeling van vliegtuigbewapening. Die boek beskryf die rol van die wapensmid van... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R250.00

loading...
Description
 Bomrollers Anoniem* Item is brand new, and in stock.* Item is a Book.* Bomrollers Anoniem is lekker leesstof en sal byval vind by a wye spektrum lesers wat in militere onderwerpe belangstel. Vir die geskiedenis geesdiftige bied die boek 'n interessante blik op die ontwikkeling van vliegtuigbewapening. Die boek beskryf die rol van die wapensmid van ouds, en die rol van die Suid-Afrikaanse Lugmag Wapen-monteur, asook 'n klomp snaakse situasies waarin bomrollers hulself gedompel het, uit moedswilligheid, verveeldheid en kattekwaad. Opbrengs uit die verkope van die boek word aangewend vir die instandhouding van vertoon vliegtuie van die Suid-Afrikaanse Lugmag Museum.* Vanaf Klippe en Spiese tot Bomme en Missiele - Outeur Willie Burger - Sagte Band - 160 bladsye. Please note: Hobby Paints, glues and Paint brushes are also available on my user name: Aviation X  Payment within 48 - 72 hours. Once payment is completed, a tracking number will follow in 24 - 48 hours.
Combine shipping are allowed with small items.
Feel free to ask a question, if needed.                                     
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 16/06/2017 from BidorBuy for R250.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.