MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Lyste En Korrespondensie Van Die 1914 Rebellie Vrystaatse Onderwyser Betrokkenheid - Jh Claassen



Lyste En Korrespondensie Van Die 1914 Rebellie Vrystaatse Onderwyser Betrokkenheid - Jh Claassen
Volledige beskrywing: LYSTE EN KORRESPONDENSIE VAN DIE 1914 REBELLIE ~ VRYSTAATSE ONDERWYSER BETROKKENHEID - Johann en Estelle Claassen 2011.  Hierdie e-boek in PDF formaat is 'n transkripsie van lyste van name van onderwysers van die Bloemfontein area wat betrokke was in die 1914 Rebellie. Dit bevat ook transkripsies van korrespondensie wat gevoer was tussen die verskillende s... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R25.00

loading...
Description
Volledige beskrywing: LYSTE EN KORRESPONDENSIE VAN DIE 1914 REBELLIE ~ VRYSTAATSE ONDERWYSER BETROKKENHEID - Johann en Estelle Claassen 2011.  Hierdie e-boek in PDF formaat is 'n transkripsie van lyste van name van onderwysers van die Bloemfontein area wat betrokke was in die 1914 Rebellie. Dit bevat ook transkripsies van korrespondensie wat gevoer was tussen die verskillende staatsdepartemente en van die onderwysers self. Dit beslaan in totaal 58 bladsye en  die voertaal is Engels en Hollands (wat plek-plek na Afrikaans klink). Die transkripsie kan gebruik word om te lees en vir verdere navorsing en is ideaal vir die geskiedenis student(na-graads of voor-graads). Genealogiese navorsers behoort ook hierby baat te vind. Dit kan egter nie gekopie*r en uitgedruk word nie.Nadat betaling ontvang is, stuur ek 'n elektroniese kopie aan die koper per e-pos.Geskiedenis history Rebellion teachers genealogie
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 16/06/2017 from BidorBuy for R25.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.