MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Vloek Van Sa Sport Deur Gert Kotze.



Die Vloek Van Sa Sport Deur Gert Kotze.
Nuut - Die Vloek van SA Sport deur Gert Kotzé. A5, sagteband, 123 bls. Gert Kotzé was die langste gedeelte van sy loopbaan n sportskrywer wat hom op rugby toegespits het. Voor sy aftrede was hy ook n geruime tyd n politieke skrywer en redakteur. In die hoedanigheid het hy uit die staanspoor n besondere belangstelling getoon in die politieke gebeurtenisse rondom SA-sport ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description
Nuut - Die Vloek van SA Sport deur Gert Kotzé. A5, sagteband, 123 bls. Gert Kotzé was die langste gedeelte van sy loopbaan n sportskrywer wat hom op rugby toegespits het. Voor sy aftrede was hy ook n geruime tyd n politieke skrywer en redakteur. In die hoedanigheid het hy uit die staanspoor n besondere belangstelling getoon in die politieke gebeurtenisse rondom SA-sport en hoe dit vanaf die tydvak van sogenaamde sportapartheid tot die hedendaagse ingrype in sport deur die ANC met n ystergreep bestuur en gemanipuleer word. Hy het verskeie vooraanstaandes geraadpleeg en n reeks insiggewende onderhoude gevoer die resultaat is n stuk geskiedenis van SA sport wat vir die nageslagte n openbaring sal wees.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.