MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Feiteboek



Feiteboek
Skrywer: Helen Lewis; Ontwerp: Liezl Maree; Ilustrasies: Nikki MilesUitgewer: Metz Press; ISBN 9781920268732; 2011; fleksi-band; 21,5 x 26,5 cm; 224 volkleur bladsye, insl. indeks; kleurvol geillustreer met beide illustrasies en foto's.Toestand: nuwe boeke.**Voorraad beskikbaar: 3+ eksemplareLekkerleesfeite in 'n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermediêre skoolfase (Gr 4 ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R110.00

loading...
Description
Skrywer: Helen Lewis; Ontwerp: Liezl Maree; Ilustrasies: Nikki MilesUitgewer: Metz Press; ISBN 9781920268732; 2011; fleksi-band; 21,5 x 26,5 cm; 224 volkleur bladsye, insl. indeks; kleurvol geillustreer met beide illustrasies en foto's.Toestand: nuwe boeke.**Voorraad beskikbaar: 3+ eksemplareLekkerleesfeite in 'n boek waarvan die inhoud gemik is op leerders in die intermediêre skoolfase (Gr 4 tot 6). As basiese, algemene naslaanboek integreer dit al die leerareas  van die nasionale kurrikulum, nl.: Kunste en kultuur, Ekonomiese bestuurswetenskap, Sosiale Wetenskap (Geskiedenis en Aardrykskunde), Natuurwetenskap, Lewensoriëntering, Wiskunde, Taal, en Tegnologie.Benewens die basiese inligting wat leerders op skool ook dek, bevat elke afdeling hope bykomende feite, stories en verwysings na ander bronne en webtuistes, sodat kinders regtig hulle feite-ontdekkingstog kan geniet. Hier is nou 'n boek wat hulle aandag sal vasvang met feite soos:
  • die sterkste spier in jou lyf, is die een waarmee jy byt.
  • 'n sebra-haai het kolle, nie strepe nie.
  • Die heelal het onlangs 'n planeet verloor, maar die aarde het 'n kontinent bygekry.
  • 'n blouwalvis se hart is so groot soos 'n Volkswagen-kewer!
  • en nog veel meer fassinerende feite...
* Voeg asb. R67 by die standaard verskepingskostes, indien ons na uitgeleë gebiede (nie hoof stedelike gebiede nie) moet versend -- vir koerierdiens. Kontak verkoper asb. vir hersiene koerierfooi, indien jy meer items in 'n enkele bestelling plaas.
Alternatiewe versending: SA Posdiens, gewone klein-pakkiepos @ R55 vir eerste item; daarna R5.50 vir elke addisionele item. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R110.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.