Handgemaakte Aartappel Seep



Handgemaakte Aartappel Seep
Handgemaakte Aartappel Seep Geur/Reuk: Gegeur met plantekstrakolies en n kombinasie van ander essensiële olies.   Kleur: Amper wit, gespikkel met die gemaalde anyssade.   Tekstuur: Die anyssade gee die seep n growwerige tekstuur, wat die vel liggies skuur.   Bestanddele:   Hierdie seep is nie-vegetaries en gemaak van verseepte olies en vette As bevogtigers word she... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Handgemaakte Aartappel Seep Geur/Reuk: Gegeur met plantekstrakolies en n kombinasie van ander essensiële olies.   Kleur: Amper wit, gespikkel met die gemaalde anyssade.   Tekstuur: Die anyssade gee die seep n growwerige tekstuur, wat die vel liggies skuur.   Bestanddele:   Hierdie seep is nie-vegetaries en gemaak van verseepte olies en vette As bevogtigers word sheabotter, avokado- en/of druiwepitolie en/of olyfolie gebruik.   Gewig/Grootte: Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.   Aanwysings:  Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, waarmee jy jou hele lyf kan was. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie.***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.