Handgemaakte Truksvy Seep



Handgemaakte Truksvy Seep
Handgemaakte Truksvy Seep Geur/Reuk:n Kombinasie van essensiële olies is gebruik om n vars en skoon reuk te lewer. Kleur:Geen kleursels is gebruik nie.  Die vars truksvyblare maak 'n baie liggroen seep.  Hangende af van die seisoen waarin dit gepluk is. Tekstuur:n Romerige seep, vermeng met stringetjies truksvybaarpulp. Bestanddele:  Hierdie seep bevat verseepte olies/vett... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R30.00

loading...
Description
Handgemaakte Truksvy Seep Geur/Reuk:n Kombinasie van essensiële olies is gebruik om n vars en skoon reuk te lewer. Kleur:Geen kleursels is gebruik nie.  Die vars truksvyblare maak 'n baie liggroen seep.  Hangende af van die seisoen waarin dit gepluk is. Tekstuur:n Romerige seep, vermeng met stringetjies truksvybaarpulp. Bestanddele:  Hierdie seep bevat verseepte olies/vette, wat gegeur is met 'n mengsel van essensiële olies. As bevogtigers is kakao- en sheabutter, klapper- en olyfolie gebruik. Vars truksvyblaar-pulp is bygevoeg. Gewig/Grootte:Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n Kantriwoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters. Aanwysings: Vat n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, was nou jou lyf. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie. ***  POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****Stuur 'n e-pos aan kantriwoemin@gmail.com vir meer inligting. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/08/2017 from BidorBuy for R30.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.