Description
Nuut - Die Komiek in die Politiek The Comics of Politics saamgestel deur Herman Vorster. A5, sagteband, 150 bls. Hy het komiese staaltjies versamel wat op politieke vergaderings, geduren- de werwingswerk, en in die parlement plaasgevind het. Die verhale strek tot 1980.