Klits Kronkel En Die Vlammende Swaard - Fanie Viljoen



Klits Kronkel En Die Vlammende Swaard - Fanie Viljoen
Klits se opdrag: om die Saffierswaardvanger op te spoor wat uit Nerf Edelsteen se kasteel gesteel is. Maar wat voer Troebel, Nerf se broer, in die mou?En wat het van Raaf, hul ander broer, geword?Bewapen met sy mini-nekeraar, leuenverklikker, rolskaatsskoene en silwer slympen, is dit presies wat Klits gaan uitvind. Nog voor jy draakpoeding kan sê.Hierdie is die eerste van twee Klits Kronkel-b... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R50.00

loading...
Description
Klits se opdrag: om die Saffierswaardvanger op te spoor wat uit Nerf Edelsteen se kasteel gesteel is. Maar wat voer Troebel, Nerf se broer, in die mou?En wat het van Raaf, hul ander broer, geword?Bewapen met sy mini-nekeraar, leuenverklikker, rolskaatsskoene en silwer slympen, is dit presies wat Klits gaan uitvind. Nog voor jy draakpoeding kan sê.Hierdie is die eerste van twee Klits Kronkel-boeke. Dit sal jong lesers laat skaterlag vir Klits se avonture, maar ook laat naelsbyt van spanning. Die boek is n fantasieverlekkering en kan aanbeveel word vir selflees of voorlees.
Skrywer - Fanie Viljoen
Illustrasies Diek Grobler
Sagteblad
133 bladsye

Boek is nuut.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 14/04/2017 from BidorBuy for R50.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.