MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Skat Van Carlo Da Costa - Rudi Venter



Die Skat Van Carlo Da Costa - Rudi Venter
 Die skat van Carlo da Costa - Rudi Venter - 2010 - Human & Rousseau - Sagteband.Die boodskap is van sy ma-hulle wat in Londen kuier en hom herinner om groente te eet, want hy kan nie net van hamburgers en tjips leef nie: Ja, ja. Ek is 16 en sal self daaroor besluit, dink Lukas.Dis vakansie en hy pas mense se diere en huise op om n sakgeldjie te maak. Wat n gewone, maklike joppie is, verander soo... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R55.00

loading...
Description
 Die skat van Carlo da Costa - Rudi Venter - 2010 - Human & Rousseau - Sagteband.Die boodskap is van sy ma-hulle wat in Londen kuier en hom herinner om groente te eet, want hy kan nie net van hamburgers en tjips leef nie: Ja, ja. Ek is 16 en sal self daaroor besluit, dink Lukas.Dis vakansie en hy pas mense se diere en huise op om n sakgeldjie te maak. Wat n gewone, maklike joppie is, verander soos handomkeer toe hy agterkom daar is by oom Sarel se woonstel ingebreek en met hul pos gesukkel nadat hy nog die vorige dag die kat daar gaan kos gee het.In die koevert wat gevat is, is n foto van n ou huis met n breë stoep en n grafsteen in die tuin. Wie sou hierin belangstel en wie is die meisie wat langs die grafsteen staan?Dis n spanningstorie wat lekker vinnig beweeg.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 14/04/2017 from BidorBuy for R55.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.