MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Vyf Swemmers Deur Prof Johan Barnard



Die Vyf Swemmers Deur Prof Johan Barnard
Nuut - Die Vyf Swemmers deur prof Johan Barnard. 275 bls. 33 fotos, hardeband met glans­omslag. Hierdie boek berig oor n ware ontsnappingverhaal uit die Tweede Vryheids­oor­log. Die vyf Boere is in die Vrystaat deur die Engelse krygsgevangene geneem. Nadat hul­le in Ceylon aangekom het, slaag hulle daarin om te ontsnap. Hulle word in Rusland en verskeie Europese lande soos helde ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R230.00

loading...
Description
Nuut - Die Vyf Swemmers deur prof Johan Barnard. 275 bls. 33 fotos, hardeband met glans­omslag. Hierdie boek berig oor n ware ontsnappingverhaal uit die Tweede Vryheids­oor­log. Die vyf Boere is in die Vrystaat deur die Engelse krygsgevangene geneem. Nadat hul­le in Ceylon aangekom het, slaag hulle daarin om te ontsnap. Hulle word in Rusland en verskeie Europese lande soos helde ontvang. Later  keer hulle deur Duitswes terug na Suid-Afrika, sluit by genl. Manie Maritz se kommando aan en veg weer teen die Britte.Also available in English.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R230.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.