Dr Albert Hertzog - 'n Lewensbeskrywing Deur Estelle Pretorius.



Dr Albert Hertzog - 'n Lewensbeskrywing Deur Estelle Pretorius.
Nuut - Dr Albert Hertzog n Lewensbeskrywing deur Estelle Pretorius. A5, sagteband, 159 bls. Hierdie lewensbeskrywing trag nie om lig te werp op dr. Hertzog as politikus nie, maar eerder op sy kultuurarbeid soms agter die skerms: mylpale waarvoor hy nie altyd openbare erkenning geniet het nie soos bv. sy groot aandeel in die stigting van Volkskas en Koopkrag asook die verskuiwing va... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R100.00

loading...
Description
Nuut - Dr Albert Hertzog n Lewensbeskrywing deur Estelle Pretorius. A5, sagteband, 159 bls. Hierdie lewensbeskrywing trag nie om lig te werp op dr. Hertzog as politikus nie, maar eerder op sy kultuurarbeid soms agter die skerms: mylpale waarvoor hy nie altyd openbare erkenning geniet het nie soos bv. sy groot aandeel in die stigting van Volkskas en Koopkrag asook die verskuiwing van die Krugerstandbeeld van die Pretoria Stasie na sy regmatige plek op Kerkplein in Pretoria en die bewaring van Slagtersnek-balk. 
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R100.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.