Description
Nuut - Herinneringe van Suidwes-Voortrekkers deur PG Visser [eerste uitgawe 1940, hierdie heruitgawe 2008] A5, 20 fotos, 2 kaarte. Talle persoonlike vertellinge van die Suidwes-Voortrekkers is deur die outeur in die boek opgeneem. Die verhale wissel van humoristies, tragies en bloedstollend [ongelooflike wreedhede]. Die hartroerende verhale getuig van dapperheid, deursettingsvermoë en avontuurlus.