Description
DIE BLOEDBOODSKAPDie Swart Luiperd, No. 3 - Braam le RouxDie gevreesde reuse van Tsawo is op soek na die fortuinsoekers wat hulle koning vermoor en skatte gesteel het, maar word onwetende gehelp deur juis daardie fortuinsoekers. Met wraak en rykdom as dryfkrag beplan hulle n aanval op die klein dorpie waar Leon, oftewel die Swart Luiperd, en familie woon.
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Eerste uitgawe, vierde druk, 2015 | 164 bladsye.ISBN: 978-0-9921916-4-1
Kliek hier vir die volle reeks.