Lang Henning En Die Moordplaas :: Die Karoo Avonture 1



Lang Henning En Die Moordplaas :: Die Karoo Avonture 1
LANG HENNING EN DIE MOORDPLAASDie Karoo Avonture, No. 1 - Mary SadlerDis 1875 in die Groot Karoo.Lang Henning, avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by n grusame plaasmoord. Sonder veel hulp van Beaufort se magistraat, met slegs n wraaksugtige jong seun en dié se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek ;Avontuurverhale vir jonk en oud! - ge... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R54.00

loading...
Description
LANG HENNING EN DIE MOORDPLAASDie Karoo Avonture, No. 1 - Mary SadlerDis 1875 in die Groot Karoo.Lang Henning, avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by n grusame plaasmoord. Sonder veel hulp van Beaufort se magistraat, met slegs n wraaksugtige jong seun en dié se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek ;Avontuurverhale vir jonk en oud! - gepubliseer deur GROENHEIDE BOEKE.Derde uitgawe, sewende druk, 2015 | 144 bladsye.ISBN: 978-0-620-35145-4Kliek hier vir die volle reeks.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R54.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.