MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Padhaikoes Uit Namibie - Van Wyk



Padhaikoes Uit Namibie - Van Wyk

2016 eerste uitgawe sagteband gedigte boek met 78 bladsye splinternuut. R46 posgeld in SA.

Hierdie bundel, waarin Henriëtte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in 'n nuwe verwerking aan die leser voostel, is geïnspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het. Henriëtte neem skerp waar en teken met vaste p... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R145.00

loading...
Description

2016 eerste uitgawe sagteband gedigte boek met 78 bladsye splinternuut. R46 posgeld in SA.

Hierdie bundel, waarin Henriëtte haikoes en gedigte uit haar vorige bundels in 'n nuwe verwerking aan die leser voostel, is geïnspireer deur die Namibiese landskap en mense soos sy hulle in talle reise deur die land ervaar het. Henriëtte neem skerp waar en teken met vaste penstrepe. Sy neem die lesers op 'n woordreis waarin hulle toe-oë die landskap kan ruik, proe en sien. Maar dis ook 'n geestelike reis waarin menige leser saam sal kan delf in diep menswees.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/05/2017 from BidorBuy for R145.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.