MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Vaarwel My Effens Bevlekte Held



Vaarwel My Effens Bevlekte Held
Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van 'n gevoeligheid en 'n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie. Met sy fokus op die mens en die natuur, boei De Lange die leser opnuut in toeganklike verse wat wissel van die elegiese tot die sardoniese. Die erns van die menslike drama van leef en sterf word telkens verlig met heerlike humor. Maar alhoewel die ironie aan die een k... more details

R99.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R99.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author lange johann de
Format paperback
Pages 112
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van 'n gevoeligheid en 'n diepte soos nog nie vantevore by hierdie digter nie. Met sy fokus op die mens en die natuur, boei De Lange die leser opnuut in toeganklike verse wat wissel van die elegiese tot die sardoniese. Die erns van die menslike drama van leef en sterf word telkens verlig met heerlike humor. Maar alhoewel die ironie aan die een kant spreek van onthulling, spreek dit andersyds van deernis. Temas sluit in vryheid, afstand, skoonheid, dood, pyn, verlies, religie, seks. Van die erotiese gedigte spreek besonder sterk van die intensiteit van menslike verlange en eensaamheid. En oor alles heers die woord delikaat en kragtig gehanteer.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.