Description
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas,kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting,karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.