Description
The text tells the story of a thirty-year-old married couple, Pieter and Sonja Jooste. After five years of marriage, their relationship is starting to show signs of strain. Sonja is frustrated that Pieter can't get pregnant and Pieter is embarrassed that he had a vasectomy. They decide to go on a holiday to paradise, but a motorbike accident forces them to take a new path.
Pieter en Sonja Jooste is ?n allerdaagse dertigjarige paartjie. Na vyf jaar van getroude lewe, begin die twee hulle verhouding bevraagteken. Al is hulle lief vir mekaar, is hulle verhouding naby aan ?n vervelige einde. Die feit dat hulle sukkel om swanger te raak is vir Sonja ?n teken. Die feit dat Pieter agter Sonja se rug ?n vasektomie gehad het is ?n swaar geheim. ?n Vakansie in paradys is net die ding vir hulle verhouding om weer vlam te vat, maar ?n motorongeluk oppad stuur hulle op ?n onverwagse avontuur.