Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Errol Tobias se verkiesing tot Springbok was onmiddellik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok rugbyspeler te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. Hier vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf kindsbeen tot met die groot oomblikke in die groen-en-goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid.