MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Lotta Se Lewe: 'n Haas Uit Die Hoed



Lotta Se Lewe: 'n Haas Uit Die Hoed
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valske... more details


R168.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R168.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Alice Pantermuller
Format Paperback
ISBN 9780798169899
Pages 160
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en nog baie meer. Maar hulle weet ongelukkig nie hoe doen 'n mens sulke goed nie. Maar dit maak nie saak nie, want hulle twee gaan nou beroemd word. Hulle gaan hoofrolle kry in 'n fliek met Zack Zeeman, een van die coooooolste filmsterre in die hele wereld. (Dis in elk geval wat Chantelle dink!) Solank daardie simpel Berenice en haar maats net nie weer in hulle pad staan nie...Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.