MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Kurrikulumstudies Ontwikkeling Interpretasie Plan En Praktyd



Kurrikulumstudies Ontwikkeling Interpretasie Plan En Praktyd
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Onderwysers word tans met meer uitdagings gekonfronteer as ooit te vore. Hulle moet die kurrikulum kan interpreteer en implementeer, maar ook die wetgewing, vasgestelde beleid en benaderings tot die ontwikkeling van 'n kurrikulum begryp. Onderwysers moet ook bestaande leerprog... more details


R347.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R347.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Format paperback
Publisher Van Schaik Publishers
Manufacturer Van Schaik Publishers
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Onderwysers word tans met meer uitdagings gekonfronteer as ooit te vore. Hulle moet die kurrikulum kan interpreteer en implementeer, maar ook die wetgewing, vasgestelde beleid en benaderings tot die ontwikkeling van 'n kurrikulum begryp. Onderwysers moet ook bestaande leerprogramme en hulpmiddels kan ontleed om sodoende onderrig te ontwerp met effektiewe onderrig, leer en assessering as oogpunt. Kurrikulumstudies: ontwikkeling, interpretasie, plan en praktyk voorsien deeglik begronde, gedetailleerde en praktiese riglyne met verwysing na die KABV ten einde onderwysers te help om effektiewe onderrig- en leerprogramme te ontwikkel. Kurrikulumstudies: ontwikkeling, interpretasie, plan en praktyk vernou die gaping tussen kurrikulum as plan, onderrigontwerp en onderwyspraktyk. Die benaderings van Tyler, Stenhouse en Freire dien as n teoretiese begronding vir n dieper begrip van die onderwyser se rol as interpreteerder van die kurrikulum. Daar word verder na die invloed van kontekstuele aspekte, persoonlike sienings en kennis van die interpretasie van kurrikulums verwys. Die inhoud omvat onder andere die volgende: Die teoretiese raamwerk van kurrikulumontwikkeling; Invloede op die onderwyser se interpretasie van die kurrikulum; Kurrikulumontwerp en die invloed van beleidsdokumente op interpretasie en implementering; Praktiese riglyne vir die toepassing van kurrikulumplanne as onderwyspraktyk Kurrikulumstudies: ontwikkeling, interpretasie, plan en praktyk is bedoel vir onderwysers in die Algemene Onderwys en Opleiding (AOO) en die Verdere Onderwys en Opleiding (VOO) sektore.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.