Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Met hierdie titel en sy vriendelike dierefigure - Ben die wolf en Tes en Tys, twee vrolike muise - kan kinders gou-gou leer brei. Hulle het net 'n bol wol en 'n paar breipenne nodig (en miskien 'n grootmens om te help as hulle sukkel). En een twee drie het hulle self iets gemaak. Gemik op kinders tussen 6 en 9 jaar. Maklike aanwysings om te volg. Prettige illustrasies. Fantastiese items, almal met kaarte en ontwerpe. Alles wat jy nodig het om in 'n japtrap te begin brei!