MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Uile By Die See



Die Uile By Die See
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na 'n boot gesmokkel word? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie 'n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwindin... more details

price history Price history

   BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R143.00

loading...
Features
Author dirks cor
Format hardback
Pages 140
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Watter seun wat sy bendenaam waardig is, sal net staan en toekyk wanneer honderde duisende rande se diamante na 'n boot gesmokkel word? Toe Jorsie se ouers sy vier vriende saam see toe nooi, het hulle geweet dit sal nie 'n rustige vakansie wees nie. Maar die gevaar en opwinding wat sou volg, kon hulle nooit voorsien nie. Dit beteken natuurlik nie dat Jorsie, Philip, Vaatjie, Berrie en Hennie - wat hulleself die Uile noem - na moeilikheid soek nie, maar...
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 19/11/2023 from Loot.co.za for R143.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.