Die Otters In Die Okavango-moeras



Die Otters In Die Okavango-moeras
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi, 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi 'n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en da... more details


R284.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R284.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author dirks cor
Format paperback
Pages 120
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Otters gaan saam met hulle pa's op 'n kampeervakansie na Moremi, 'n wildreservaat in die oostelike gedeelte van die Okavango-delta. Een pa nooi 'n studentevriend van hom en die se seun Berrie ook saam. Sommer gou besef die Otters dat Berrie deel is van die Uil-bende, en dat hulle op hom kan staatmaak. Die pad na Moremi loop lang draaie deur vreemde plekke. Wanneer die viertal seuns op Maun ontvoer word, moet hulle die waterkanale by Matlapaneng in 'n mokoro aandurf en die woestynstreek, waar net die Boesmans woon, trotseer. Sal die seuns op mopaniewurms oorleef? En sal hulle ooit by Moremi uitkom?

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.