Afrikaanse Woordelys En Spelreels



Afrikaanse Woordelys En Spelreels
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Terwyl die negende uitgawe (2002) van die AWS hersien is met die Spelreels as uitgangspunt, is die tiende uitgawe hersien met die Woordelys as uitgangspunt. Dit beteken dat elke lemma in die Woordelys wat moontlik problematies kan wees, getoets is teen die reels, 'n proses wat... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R435.00

loading...
Features
Author taalkommissie van die suid-afrikaanse akademie vir wetenskap en kuns
Format paperback
Pages 850
Publisher pharos dictionaries
Manufacturer Pharos Dictionaries
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Terwyl die negende uitgawe (2002) van die AWS hersien is met die Spelreels as uitgangspunt, is die tiende uitgawe hersien met die Woordelys as uitgangspunt. Dit beteken dat elke lemma in die Woordelys wat moontlik problematies kan wees, getoets is teen die reels, 'n proses wat dikwels daartoe gelei het dat of die spelling of skryfwyse van die betrokke lemma en soortgelyke lemmas aangepas is, of die toepaslike reel verfyn en aangepas is om gevestigde spellings of skryfwyses te weerspieel. Die aanpassing en/of verfyning van die spelreels is voorts ook beinvloed deur die kommentaar en navrae van gebruikers wat die TK sedert 2002 ontvang het.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R435.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.