Slimkoppe Is Ek Reg Vir Skool?



Slimkoppe Is Ek Reg Vir Skool?
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Slimkoppe: Is ek reg vir skool? - geskryf en hersien deur 'n span ervare onderwysers, arbeids-, spraak- en fisioterapeute --- bied al die raad en hulp wat jy nodig het met voorskoolse kinders. Gedetailleerde notas en advies, gekombineer met stimulerende, kleurryke aktiwiteite,... more details


R163.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R163.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author M. Faure
Format Paperback
ISBN 9781775784432
Pages 128
Publisher pearson education south africa
Manufacturer Pearson Education South Africa
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Slimkoppe: Is ek reg vir skool? - geskryf en hersien deur 'n span ervare onderwysers, arbeids-, spraak- en fisioterapeute --- bied al die raad en hulp wat jy nodig het met voorskoolse kinders. Gedetailleerde notas en advies, gekombineer met stimulerende, kleurryke aktiwiteite, toets of kinders liggaamlik, verstandelik en emosioneel gereed is vir skool. Die aktiwiteite dek al die belangrike ontwikkelingsaspekte, soos liggaamsbeeld, selfbeeld, die kind se persepsie van ander, waarneming van die omgewing, geheue, koordinasie, spraak en gehoor. Die uitvoerige notas en wenke help ouers en onderwysers verstaan hoekom dit belangrik is dat die kind spesifieke aktiwiteite moet baasraak, verduidelik hoe by elkeen te werk gegaan moet word en doen voorstelle aan die hand vir kinders wat ekstra oefening nodig het. 'n Volledige lys is ingesluit van al die terme wat gebruik word om na kinders se ontwikkeling te verwys. Die rol van arbeids-, spraak-, fisio- en speelterapeute, en die van sielkundiges, word verduidelik. Waardevolle raad help ouers om die regte skool te kies. En 'n lys is ook opgeneem van Suid-Afrikaanse organisasies wat aan ouers en kinders addisionele raad en steun kan verleen.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.