MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Die Kroon Van Die Hemel



Die Kroon Van Die Hemel
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Dapper Drie Alet, Vernon en Nathi moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het be... more details


R239.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R239.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Fanie Viljoen
Format Paperback
ISBN 9781770029026
Pages 78
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die Dapper Drie Alet, Vernon en Nathi moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin! Die slag gebruik hy die Mensekroon om Kroongolf te vernietig. Nee wag, Walg se planne het verander. En nou sal dit beslis werk ... Sal die Dapper Drie staande bly teen die gevaar wat nou dreig? Sal hulle die Mensekroon in die hande kan kry? En sal hulle vir Walg finaal kan oorwin? Die kroon van die mense is een van die titels in die KABV-goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit. Boek 1 is 'n vervolgverhaal en sluit die volgende leesboeke in: Die kaart van lank gelede Vlak 1 (Graad 4); Die geheim van die kroonsteen Vlak 2 (Graad 4); Die kroon van die aarde Vlak 3 (Graad 5); Die kroon van die hemel Vlak 4 (Graad 5); Die kroon van die water Vlak 5 (Graad 6); Die kroon van die mense Vlak 6 (Graad 6).

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.