MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Lotta Se Lewe: Wieg Wurm Wieg



Lotta Se Lewe: Wieg Wurm Wieg
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie int... more details


R168.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R168.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Alice Pantermuller
Format Paperback
ISBN 9780798166768
Pages 160
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan ook lekker op hulle oefen. Want sy weet nou wat is haar Indiese blokfluit se geheim: n Mens kan slange daarmee hipnotiseer! Veral kobras. Haar blokfluit laat erdwurms ook dans. Sy moet net die regte note blaas . . . Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings!

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.