Noudat Slapende Honde



Noudat Slapende Honde
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wereld waarin sy haar bevind - dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie ...Haar gedigte is tegelyk toeganklik e... more details


R228.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R228.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author kamfer ronelda s.
Format paperback
Pages 48
Publisher kwela books
Manufacturer Kwela Books
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wereld waarin sy haar bevind - dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie ...Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel - sy is 'n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.