MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Ons Klein En Silwerige Planeet



Ons Klein En Silwerige Planeet
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se b... more details


R347.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R347.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Johann Lodewyk Marais
Format Paperback
ISBN 9780627022661
Pages 128
Publisher Van Schaik Publishers
Manufacturer Van Schaik Publishers
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die mens se kommer oor die omgewing is een van die dominante temas van die laaste dekades van die 20ste eeu. In die Weste (en in Europa) het omgewingsbewustheid wyd posgevat en selfs 'n modeverskynsel geword. Ofskoon daar in bree verband nog nie genoeg begrip vir die mens se bydrae tot die krisis en sy reaksie op die globale veranderinge is nie, geniet hierdie kwessies toenemend aandag in die kunste. Ook in die letterkunde kan die "groen gesprek" as 'n belangrike groeipunt beskou word.
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.