Al Die Lieflike Dade



Al Die Lieflike Dade
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die poesie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naude se digkuns by uitstek gestalte gee. Die poesie is n ander manier van kyk die metafoor laat jou iets deur die lens van iets anders sien, en so word die wereld nuut, iets wat van voor af ontdek ... more details


R202.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R202.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Charl-Pierre Naud*
Format Paperback
ISBN 9780624069386
Pages 112
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die poesie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan Charl-Pierre Naude se digkuns by uitstek gestalte gee. Die poesie is n ander manier van kyk die metafoor laat jou iets deur die lens van iets anders sien, en so word die wereld nuut, iets wat van voor af ontdek moet word. Die poesie, wys Naude, is iets wat algemeen aanvaarde waarhede problematiseer, dit vreemd maak sodat dit weer beleef kan word. In Naude se poesie is die vreemde belangrik. Vreemde ruimtes, word betree om dit wat bekend is te herontdek, deur as t ware van buite na binne te kyk. Op hierdie manier besin die digter oor onder meer sy plek in Afrika, oor die verwerking van n Europese oorsprong, sy geplaastheid in n klein minderheidstaal, oor die praktyk van poesie-skryf en die soeke na insig wat verby eenvoudige digotomiee streef. Hierdie digterlike besinnig loop dikwels uit op n besef van die waarde van die vlugtige, die efemere, die nie-vaspenbare.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.