MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Tot Siens Koning Arthur



Tot Siens Koning Arthur
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Sylvia van der Merwe moet 100 ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiele las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is werelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne geh... more details


R192.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R192.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Annelie Ferreira
Format Paperback
ISBN 9780624056225
Model Number 9780624056225
Pages 144
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Sylvia van der Merwe moet 100 ure gemeenskapsdiens doen, sy is geskors uit haar skool voordat sy matriek kon klaarmaak, en saans werk sy hard om die finansiele las vir haar enkelma en kleinboetie te verlig. Dit is werelde verwyder van enkele maande tevore toe sy nog planne gehad het om te gaan medies swot en gekies is as skoolprefek. Minstens is alles nie net sleg nie haar hunk van n boyfriend Hein is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie. En daar is tog vele ander alternatiewe beroepe as medies. Wanneer haar kleinboetie egter siek word en die dokter by noodgevalle nie wil luister nie, moet Sylvia op haar instinkte staatmaak. Dieselfde instink wat vir haar se dat alles ook nie pluis is met haar en Hein nie.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.