MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Zackie Mostert Druk 'n Drie Caps



Zackie Mostert Druk 'n Drie Caps
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Granaatstraat is n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En sel... more details


R129.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R129.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Jaco Jacobs
Brand Unbranded
Format Paperback
ISBN 9780799359824
Pages 72
Publisher lapa publishers (pty) ltd / lapa uitgewers (edms) bpk
Manufacturer LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Granaatstraat is n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld ... Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.