MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape



Lotta Se Lewe 2: Bendes Swape En Skape
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Berenice Hoogenhout het n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die glamour girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenic... more details


R168.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R168.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Alice Pantermuller
Format Paperback
ISBN 9780798166737
Pages 160
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Berenice Hoogenhout het n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die glamour girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hulle eie bende, Die kwaai konyne. En omdat hulle bende net twee lede het, het hulle vir Paul genooi om ook n lid te word, want hy het n boomhuis. Maar die Skaapkoppe is nie al bende wat met hulle moeilikheid soek nie; daar is ook die Rockers. Gaan Lotta hulle met haar Indiese blokfluit kan regsien? Of gaan daar al weer allerhande vreemde goed gebeur? Dit is die een katastrofe na die ander in Lotta se lawwe lewe! Haar avonture is egter altyd vol pret, humor en verrassings! Die dagboekstyl en skeeusnaakse illustrasies sal sorg dat lesers van 8 tot 12 jaar die sjarmante Lotta se eskapades onweerstaanbaar vind.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.