MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Anna Atoom En Die Seerower Se Dolk



Anna Atoom En Die Seerower Se Dolk
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het ... more details


R151.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R151.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Elizabeth Wasserman
Format Paperback
ISBN 9780624057482
Pages 144
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
'n Ekologiese ramp tref die aarde: alge begin die oseane oorgroei en bedreig alle lewe in die see. Terwyl Anna se ouers probeer uitvind wat dit veroorsaak het, en hoe om dit te keer, stel Anna net in een ding belang: n antieke dolk wat sy in die see gevind het. Sy glo dit het meer as tweehonderd jaar gelede aan n beroemde seerower behoort. Maar waar l?ie wrak van sy skip? En wat het van sy skat geword? Die Anna Atoom-reeks is bekroon met die Alba Bouwer-prys vir kinderliteratuur (2013). Hierdie skooluitgawe van Anna Atoom en die seerower se dolk is goedgekeur vir die Departement van Basiese Onderwys se Nasionale Katalogus vir die Senior Fase. Addisionele onderrig- en leerstof is bygevoeg: aktiwiteite vir pre- en postlees, vrae volgens kognitiewe vlakke, woordelyste en notas oor die kenmerke van n jeugverhaal. Antwoordstelle is verkrygbaar op www.tafelberg.com.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.