MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

D.a. Of Nie? 'n Kieser Se Krisis



D.a. Of Nie? 'n Kieser Se Krisis
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om 'n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voo... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R54.00

loading...
Features
Author mckaiser eusebius
Format paperback
Pages 224
Publisher tafelberg publishers ltd
Manufacturer Tafelberg Publishers Ltd
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Hoekom kry die DA nie steun onder swart Suid-Afrikaners nie? Is hulle gedoem om 'n wit party te bly? Wat doen die DA dan verkeerd? Kan hulle droom van groter steun in 2014? Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk Eusebius die DA van naderby. Staan hulle hoegenaamd 'n kans in die verkiesing volgende jaar? Die boek is geskryf in Eusebius se kenmerkende leesbare en hoogs amusante styl. Sy argumente word aangevul deur kleurryke anekdotes en lewendige, soms onthullende vertelling uit sy eie ervaring. Of jy hom nou bewonder of verafsku, g'n Suid-Afrikaner word koud gelaat deur Eusebius se skerp, soms aspris, insigte nie.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 20/03/2022 from takealot.com for R54.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.