Via Afrika Skeppende Kunste Caps



Via Afrika Skeppende Kunste Caps
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ( CAPS ) geskryf. n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou s... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R249.00

loading...
Features
Author Feenstra M., Hardie Y., Notcutt B., Elliott K., Gramanie P.
Format paperback
Publisher Nasou / Via Afrika
Manufacturer Nasou / Via Afrika
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring ( CAPS ) geskryf. n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. n Volkleurplakkaat en n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 10/06/2021 from takealot.com for R249.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.