MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Trompie Omnibus 2



Trompie Omnibus 2
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende n plan om geld in te samel om vir Rooie n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig deur n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag ... more details

R171.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R171.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author Topsy Smith
Format Paperback
ISBN 9780798163965
Pages 400
Publisher human & rousseau (pty) ltd
Manufacturer Human & Rousseau (Pty) Ltd
Description
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit! In Trompie die hoerskoolseun maak die Boksombende n plan om geld in te samel om vir Rooie n fiets te koop. In Trompie die dromer word die bende bedreig deur n meisiekind! Trompie, die Grootkaptein en meesterlike planmaker, is smoorverlief en sit heeldag net en droom. In Trompie die speurder kom Trompie en Rooie op skelms af wat fietse steel. Trompie agtervolg die diewe en beland in n groot penarie. Sal Trompie hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader? Die ondeunde Trompie het n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.