Die Laaste Geveg



Die Laaste Geveg
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In Die laaste geveg die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia keer Jill en Eustace terug na Narnia om die magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die donkie warboel verlei om hom met 'n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat... more details


R186.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R186.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Author lewis c. s., geldenhuys kobus
Format paperback
Pages 180
Publisher protea boekhuis
Manufacturer PROTEA BOEKHUIS
Description
(This title is available on demand : expected date of dispatch will be 4-7 working days once ordered)
In Die laaste geveg die sewende en laaste aflewering in Die kronieke van Narnia keer Jill en Eustace terug na Narnia om die magiese land te red van ondergang. Die slinkse aap Swendel het die donkie warboel verlei om hom met 'n leeuvel te vermom en die diere en dwerge te laat glo hy is die ware Aslan. Chaos dreig en oorlog tussen die Narniane en die Kalormene is onafwendbaar. Sal die kinders Narnia van ondergang kan red? Die laaste geveg is danksy Kobus Geldenhuys se uitmuntende vertaling nou vir die eerste keer in Afrikaans beskikbaar.

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.