Dingetjie Is Dynamite



Dingetjie Is Dynamite
Hierdie grappige Boere-Wilde Weste fliek sal kykers herinner aan die Terence Hill en Bud Spencef spaghetti Wilde Weste rolprente waarop die skrywer, CF Beyers-Boshoff sinspeel in hierdie speelfilm se titels (wat heerlik komieklik is en nie misgeloop moet ... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R43.00

loading...
Features
Director Ivan Hall
Format DVD
Starring Don Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naud
Manufacturer Logitech
Description
Hierdie grappige Boere-Wilde Weste fliek sal kykers herinner aan die Terence Hill en Bud Spencef spaghetti Wilde Weste rolprente waarop die skrywer, CF Beyers-Boshoff sinspeel in hierdie speelfilm se titels (wat heerlik komieklik is en nie misgeloop moet word nie.) Dis 1930 en n bende terroriseer nou al hoe lank die plaaslike gemeenskap. Maar dit gaan nou tot n einde kom, met die aankoms van Dingetjie en Daan, twee wanaangepaste broers wat nie veel tussen die ore het nie, maar wat kan skiet en baklei. Hulle kry werk as vee-oppassers vir n plaaslike matriarg, maar die bende bekonkel n vals aanklag teen Daan vir bankroof, sodat hulle die vee kan steel. Dingetjie blaas die tronk op om Daan te bevry, en die plaaslike sheriff sit hulle agterna en dit loop uit op n skietery op die dorpsplein. Benewens die grenslose humor skitter Hal Orlandini in sy voorstelling van die buitengewoon- puntenerige skurk.
Genre: Komedie/Wilde Weste/Aksie



Regisseur: Ivan Hall



Rolverdeling: Don Leonard, Roelf Laubscher, Wena Naud



Beskikbare Weergawe: Afrikaans



Tydsduur: 82 min
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R43.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.