Blink Stefaans - DVD



Blink Stefaans - DVD
Fanus is n vaal klankingenieur wat nooit deur enigiemand raakgesien word nie veral nie deur die baas se mooi, maar temperamentele dogter, Linda nie. Maar dit verander met die aankoms van Blink Stefaans, wat baie raad het vir Fanus... van hoe om hom te laat geld tot hoe om aan te trek.

Skielik kry Fanus n winsgewende werk as filmmaker, en maak vriende met die filmmaker se assistente, C... more details

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R67.00

loading...
Features
Format dvd
Release Date 20081020
Starring Regardt Van Den Bergh
Manufacturer M-net Productions
Description
Fanus is n vaal klankingenieur wat nooit deur enigiemand raakgesien word nie veral nie deur die baas se mooi, maar temperamentele dogter, Linda nie. Maar dit verander met die aankoms van Blink Stefaans, wat baie raad het vir Fanus... van hoe om hom te laat geld tot hoe om aan te trek.

Skielik kry Fanus n winsgewende werk as filmmaker, en maak vriende met die filmmaker se assistente, Chrissie. Maar hierdie keer ignoreer hy Blink Stefaans en smeek Linda, op wie hy nog steeds been-af is, om die ster te wees van sy nuwe Aspoestertjie advertensie. Die veldtog misluk, Fanus is sy werk kwyt, en Chrissie vlug met n gebroke hart Kaap toe.

Blink Stefaans het hom ook verlaat. Sal Fanus ooit weer sy gelukkige lewe terugkry, of bestaan sulke goed net in feverhale? Regardt van den Bergh vertolk die rol van Fanus, sowel as Fanus se hanerige alter ego, Blink Stefaans in hierdie ligte romantiese komedie.
There are no offers currently available for this product. The last offer was seen on 11/10/2021 from Loot.co.za for R67.00
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.