Description
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant!
Leer my doen bevat aantal praktiese aktiwiteite vir kinders tussen die ouderdomme van 4 en 6 jaar. Hierdie prettige, interaktiewe reeks sal jou kind laat teken, inkleur, knip, plak en leer. Leer my doen is ontwikkel deur spraakterapeut en...