MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Hat Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal



Hat Handwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is Afrikaans se bekendste woordeboek, 'n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT se eerste halfeeu. Omvattend herbewerk en uitgebrei: Elke inskrywing volledig hersien; Gemoderniseer en bygewerk; Meer as 100 000 trefwoorde, uitdrukkings en frases; Meer as 80 000 voorbeelde van tipiese taalgeb... more details

R520.00 from Cleansafe Labs

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R520.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Die Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal is Afrikaans se bekendste woordeboek, 'n trefseker staatmaker en bron van gesag. Nou span die ingrypend hersiene 6de uitgawe die kroon op die HAT se eerste halfeeu. Omvattend herbewerk en uitgebrei: Elke inskrywing volledig hersien; Gemoderniseer en bygewerk; Meer as 100 000 trefwoorde, uitdrukkings en frases; Meer as 80 000 voorbeelde van tipiese taalgebruik; Interessante inligting oor die herkoms van woorde; Geogra- ese name en afkortings; Altesaam meer as 2 miljoen woorde; Eietydse Afrikaans, beter as in enige ander woordeboek weerspieel; Lewend aanlyn; Vind al die woorde van die papierwoordeboek nou ook op die internet; Maandeliks bygewerk; Plus ouer woorde en uitdrukkings waarvoor die gedrukte HAT nie plek het nie; Aangevul met ensiklopediese inskrywings en 'n taalhandleiding; Altyd en oral byderhand, op jou rekenaar, slimfoon of tablet; Geen installering nodig nie; Wat is 'n huis, klaskamer of kantoor sonder die nuwe HAT?FeaturesModel9781770257009Product/Packaging InformationProduct Weight2.255kgProduct Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight2.255kgShipping Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.