Veldgids Tot Die Akasias Van Suid-afrika



Veldgids Tot Die Akasias Van Suid-afrika
Die Akasias, algemeen bekend as "doringbome", is waarskynlik the kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met 'n tipiese Afrika landskap geassosieer. Hierdie omvattende boek, veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika, maak dit maklik om Akasias te identifiseer en sluit in: 'n Volledige weergawe van al 48 erkende spesies, subspesies e... more details

R185.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R185.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Manufacturer Unbranded
Description
Die Akasias, algemeen bekend as "doringbome", is waarskynlik the kenmerkendste en mees bekende groep bome in Afrika. Hulle is een van die grootste groepe en word gewoonlik met 'n tipiese Afrika landskap geassosieer. Hierdie omvattende boek, veldgids tot die Akasias van Suid-Afrika, maak dit maklik om Akasias te identifiseer en sluit in: 'n Volledige weergawe van al 48 erkende spesies, subspesies en varieteite van die genus Acacia wat binne die grense van Suid-Afrika voorkom, insluitende vier nuut beskryfde spesies. Kleur illustrasies van die mees belangrike aspekte rakende die identifikasie van hierdie plante. Bondige teks waarin die habitat, algemene voorkoms, hoofstam, lote, dorings, blare, bloeiwyse, peule en saad van elke vorm beskryf word. 'n Verspreidingskaart van elke vorm.FeaturesModel9781875093984Product/Packaging InformationProduct Weight0.275kgProduct Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.275kgShipping Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.