MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal: Graad 9: Leerderboek



Afrikaans Sonder Grense Eerste Addisionele Taal: Graad 9: Leerderboek
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kort... more details

From
R218.00 at 2 Shops

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R218.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.FeaturesModel9780636119796Product/Packaging InformationProduct Weight0.455kgProduct Dimensions245mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.455kgShipping Dimensions245mm(L) x 170mm(W) x 15mm(H)
This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.