MASSIVE SAVINGS JUST FOR YOU!
VIEW DEALS

Beskut Teen Vrese



Beskut Teen Vrese
Beskut teen vrese is heg gekomponeer en ryk aan vars en verrassende beelde. Dit is 'n eiesoortige bydrae tot die Afrikaanse poesie. Die bundel is meer as aktueel. Dit is in en vir hierdie tyd van vrese waarin ons leef geskryf. Dit word ingelei deur Verse teen vrese. Corona het ons almal se insigte, vooruitsigte en drome oorgeneem. Daarom kan ons ons vereenselwig met die bedreigdes. Ons hede en toe... more details

R8.00 from Loot.co.za

price history Price history

BP = Best Price   HP = Highest Price

Current Price: R8.00

loading...

tagged products icon   Similarly Tagged Products

Features
Brand Unbranded
Manufacturer Unbranded
Description
Beskut teen vrese is heg gekomponeer en ryk aan vars en verrassende beelde. Dit is 'n eiesoortige bydrae tot die Afrikaanse poesie. Die bundel is meer as aktueel. Dit is in en vir hierdie tyd van vrese waarin ons leef geskryf. Dit word ingelei deur Verse teen vrese. Corona het ons almal se insigte, vooruitsigte en drome oorgeneem. Daarom kan ons ons vereenselwig met die bedreigdes. Ons hede en toekoms word deur Corona bedreig. Alles is onseker. Die vraag is: hoe kan en moet ons leef in die tyd van Corona? Is daar nie tog sprankies hoop nie? Hoe lyk en waarheen lei die omwee van die liefde ons? Waar Corona is, is daar ook elegiee - uit die antieke en huidige werelde. Kan die towerfluit ons help teen Corona? Is die mens (ons) nie net 'n waagstuk nie? Hierdie bundel wemel van ontroerende verse in die tyd van Corona. Met die verse in die hand en hart mag ons Corona in die gesig kyk, al sien ons niks nie. Die gedigte laat ons die onsienlike van Corona sien.FeaturesModel9781928518600Product/Packaging InformationProduct Weight0.2kgProduct Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)Shipping Weight0.2kgShipping Dimensions210mm(L) x 148mm(W) x 15mm(H)

Top offers

This site is protected by reCAPTCHA and the Google Privacy Policy and Terms of Service apply.